Ingrid. Roslin. Beyonce
Okahandja steier
Drie verkragtings. Drie moorde. Drie jong meisies waarvan die jongste net vyf jaar oud was. Twee in een naweek.
Gebroke, woedend, bang. Die gemeenskap van Okahandja is in rou gedompel ná nog ’n brutale ontvoering, verkragting en moord op een van sy mees kwesbare inwoners. Die liggaam van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie