Herrie oor hommeltuie by Helmeringhausen

12 glo binne minder as ’n week opgemerk
Boere in die omgewing is in rep en roer oor hommeltuie en laagvlieënde ligte vliegtuie wat veral in die donker sonder toestemming oor hul plase vlieg.
Francoise Steynberg
Boere in die Helmeringhausen-omgewing in die ||Kharasstreek is bekommerd oor hommeltuie wat toenemend sonder hul toestemming oor hul plase vlieg. Die voorsitter van Konkiep Farmers
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer