Gewoontemisdadigers voed stroperykrisis

Sommige verdagtes al 8 keer gearresteer
Statistieke toon dat herhaalde arrestasies in renosterverwante misdade soms meer as 50% van totale arrestasies uitmaak.
Ellanie Smit
Slegs sowat 7% van alle verdagtes wat die afgelope dekade in Namibië vir renosterverwante misdade in hegtenis geneem is, is teen die einde van 2024 skuldig bevind.Sedert 2015 toe
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer