BACKWARDS: Criminals have been targeting borehole equipment which leaves residents without water for months.
BACKWARDS: Criminals have been targeting borehole equipment which leaves residents without water for months.

Gesteelde boorgattoerusting kos staat miljoene dollar

N$5 miljoen om te vervang
Die tipe misdade kniehalter glo die ministerie se pogings om water aan landelike gebiede te voorsien.
Kenya Kambowe
Die ministerie van landbou, water en grondhervorming moes in die pas afgelope boekjaar meer as N$5 miljoen opdok om toerusting te vervang wat gesteel is uit 51 boorgate, wat die regering in die Zambezi-, Kunene- en Ohangwenastreek geïnstalleer het.

Boere wat boorgate op eie onkoste aangeskaf en geïnstalleer het, word nie gespaar van wat die regering beskryf as die werke van kriminele sindikate nie.

Die landbouministerie se woordvoerder, Jona Musheko, het die statistieke verskaf en het gesê die diefstal van boorgattoerusting ruk handuit en dat die kwessie dringend getakel moet word.

Gedurende die 2023-’024-boekjaar is sowat 15 waterpompe in die Ohangwenastreek, 17 in Zambezi en 19 in die Kunenestreek gesteel. Hierdie streke is onder dié waar drinkbare water ’n groot uitdaging bly.

Dit kos die regering sowat N$80 000 om ’n boorgat se waterpomp te vervang en ’n verdere N$20 000 om dit te installeer.

Afgesien van boorgatpompe, teiken misdadigers glo ook sonpanele. Daar word berig dat misdadigers dit op die swart mark verkoop.

KOMMERWEKKEND

“Die diefstal van waterpompe en sonpanele by waterpunte is kommerwekkend. Hierdie oortredings is nie net in een streek nie, maar dit kom voor in die meeste streke,” het Musheko gesê.

Hy het gesê hierdie misdade kniehalter pogings om water aan landelike gebiede te voorsien.

“Soos ons voortgaan om meer waterfasiliteite op te rig, doen ons ’n beroep op gemeenskapslede om hierdie fasiliteite werklik as hul eie te sien, hulle te bewaar en te verseker dat geen vandalisme of diefstal plaasvind nie,” het hy gesê.

“Ons is baie seker daar is ’n aanvraag na hierdie items en ons wil diegene wat gesteelde items koop, waarsku om dit te staak. Ons sal voortgaan om nou saam met die Namibiese polisie te werk om te verseker dat oortreders aangekla word,” het Musheko bygevoeg.

Teen Junie verlede jaar moes die Kavango-Wesstreek sowat 15 gesteelde waterpompe vervang.

Die diefstal van boorgattoerusting lei daartoe dat inwoners lang afstande moet reis om water uit ander boorgate of putte te kry wat verder weg geleë is. Sommige mense loop die gevaar om toegang tot besmette water uit die Kavangorivier te kry.

Die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila, het verlede naweek tydens die oorhandiging van nuwe boorgate in die Ohangwenastreek ’n beroep op gemeenskappe gedoen om die boorgate te beskerm en vandalisme te vermy.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.3 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.74 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.74 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 342.35/OZ UP +0.16% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0249 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.26/BBP DOWN -0.0176 | Platinum US$ 1 023.63/OZ DOWN -0.0139 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.3 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.74 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.74 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 342.35/OZ UP +0.16% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0249 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.26/BBP DOWN -0.0176 | Platinum US$ 1 023.63/OZ DOWN -0.0139