Gemeenskap gee beweerde moordenaar oor aan owerhede
’n Man is Vrydag deur lede van die gemeenskap in Kuisebmond vasgekeer en
aan die polisie oorgegee nadat hy ten aanskoue van die groeplede ’n ander
man met ’n okapi-mes in die nek gesteek het.
Die man het aan sy besering beswyk en die verdagte is in hegtenis geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie