Fetus in asblik op kampus gevind
Paartjie in Kleine Kuppe oorval en beroof
Volgens die polisie se jongste misdaadverslag is 'n geaborteerde fetus verlede week in 'n asblik gevind, terwyl 'n paartjie is in hulle woonstel in Kleine Kuppe met vuurwapens gedreig en beroof is en 'n drawwer se motor gesteel is.
’n Student van die Internasionale Universiteit van Bestuursake (IUM) is die afgelope week in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar ses maande oue fetus in ’n asblik gegooi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie