Egpaar oorval, beroof by afgeleë kampterrein
Ses rowers aggressief
Namibia Wildlife Resorts gaan veiligheid opskerp by 'n kampterrein in die Suide waar 'n egpaar oorval en beroof is.
’n Egpaar van die Wes-Kaap wat Namibië die afgelope 30 jaar besoek en gesoute kampeerders is, is die naweek deur ses mans – gewapen met messe en pangas – by ’n oord in die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie