misdaad2019-07-220
misdaad2019-07-220

Dronkbestuurder ry in kerk se muur vas

’n Dronkbestuurder het ’n Saterdagnag etlike ure voor die erediens in die muur van die ECG-kerk in Mariental vasgery. Volgens die jongste misdaadverslag van die polisie het die voorval omstreeks 1:09 plaasgevind en is die muur, glas en diefwering van die kerkgebou beskadig.Die 31-jarige bestuurder, wat alleen in die voertuig was, is in hegtenis geneem vir roekelose en/of nalatige bestuur terwyl hy onder die invloed van alkohol was.

Kommentaar

Republikein 2025-10-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer