C-Sixty-ooreenkoms nié korrup, sê Kandjoze

'Gaan ons skootrekenaars, selfone deur'
Vier jaar nadat hy uit die portefeulje verwyder en deur president Geingob by die ACC aangegee is, bly die Namdia-ooreenkoms van N$1,5 miljard 'n albatros om die voormalige minister se nek.
Yandi Du Plessis
Ogone Tlhage – Obeth Kandjoze, die voormalige minister van myne en energie, sê geen korrupsie was betrokke by die toekenning van ’n kontrak van N$1,5 miljard aan C-Sixty, ’n
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer