Byna 1 900 stuks vee in ses maande in Hardap gesteel
Slegs 8% in waarde teruggevind
Slegs 13 beeste en 197 stuks kleinvee is van die gesteelde vee ter waarde van N$6,9 miljoen teruggevind.
Veediefstal bly kommunale boerdery in die Hardapstreek lamlê, met byna 1 900 stuks vee wat tussen Januarie en Junie 2025 gesteel en slegs 8% van hul waarde wat teruggevind is.Goew
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie