'Brockerhoff is soos Houdini'

Vasgetrek vir poging tot renostertropery
'n Bekende gewoontemisdadiger wat op verskeie sake van onder meer wildstropery en veediefstal aangekla is en telkemale op borgtog vrygelaat word, is vir Kersfees agter tralies.
Francoise Steynberg
Die reeksmisdadiger Derrick Brockerhoff (49) wat al op verskeie sake skuldig bevind, weer aangekla en telkemale op borgtog vrygelaat is, is uiteindelik weer agter tralies.Boere sê
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer