Boere ruk op teen vermeende veediewe

Steel glo 66 beeste in agt maande
Die beskuldigdes het gister vir borgtog in die Mariental-landdroshof gedoen.
Aurelia Afrikaner
Boeregemeenskappe van Gibeon, Maltahöhe en Mariental het Woensdag in Gibeon opgeruk vir die oorhandiging van 'n klagskrif wat die borgtog van twee mans teenstaan ​​wat in
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer