Beweerde dwelmhandelaar ontsnap
Jarelange inwoner van Osire
'n Kongolese man wat verlede jaar in hegtenis geneem is nadat hy in die besit van 27 kg dagga met 'n straatwaarde van N$1,35 miljoen betrap is, het uit aanhouding ontsnap.
’n Inwoner van die Demokratiese Republiek die Kongo wat op aanklagte van die besit en verspreiding van dagga agter tralies was, het uit die aanhoudingselle op Swakopmund ontsnap.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie