‘Amandla’ aan Outapi
’n Miernes van ekonomiese bedrywighede
Die Suid-Afrikaanse president se vermiste miljoene het glo gehelp om die ekonomie van 'n dorp in die noorde van Namibië 'n hupstoot te gee.
Outapi is vanaf Maart 2020 in ’n miernes van ekonomiese bedrywighede omskep toe ’n groep mans in voertuie met Suid-Afrikaanse nommerplate op dié stowwerige dorp toegesak het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie