ACC: Ondersoek na brandstofberging voltooi

Bevindinge aan AG oorhandig
Die Teenkorrupsiekommissie het Maandag gesê hy glo daar is 'n sterk saak vir 'n strafregtelike ondersoek na hoe die koste van die bergingsfasiliteit toegeneem het van net minder as N$1 miljard tot meer as N$6 miljard.
Ogone Tlhage
Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het sy ondersoek na beweerde korrupte bedrywighede met betrekking tot ’n strategiese brandstofbergingsfasiliteit by Walvisbaai afgehandel en sy b
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer