ACC lê beslag op weegbrug van N$2,3 m. in Walvisbaai
Aanklagte van bedrog, diefstal en geldwassery
Die Teenkorrupsiekommissie ondersoek 'n bedrogsaak wat 'n beweerde vervalste faktuur en die verduistering van openbare bates in die Paaieowerheid behels.
Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het op ’n weegbrugskaal in Walvisbaai ter waarde van meer as N$2 miljoen beslag gelê as deel van ’n voortgesette ondersoek waarby
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie