1 000 meter se koperkabels gesteel
Die Namibiese polisie sê diewe het tussen Dinsdag en Woensdag 1 000 meter koperkabels uit die grond in die Kuisebrivier naby Utuseb buite Walvisbaai gesteel. Die kabels met '
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Bennie Bobejé
Die antwoord lê by die kopers van daai koper soos die scrap yards. Die tweede antwoord lê by werknemers van geraakte maatskappye. Net hulle weet hoe daai drade sonder om geskok te word, ontkoppel kan word.