‘Onwettige immuniteit' vir Fishrot-hokaairoeper
Shanghala lê korrupsieklag teen ACC
Dié prokureur voer aan Stefánsson kwalifiseer nie vir immuniteit ingevolge Namibië se teenkorrupsiewet nie, aangesien die ACC nie eensydige beskerming teen vervolging kan bied aan iemand wat aktief deelgeneem het aan die misdade wat ondersoek word nie.
Die verhoorafwagtende voormalige minister van justisie, Sacky Shanghala, beskuldig die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) daarvan dat hy onwettig immuniteit teen vervolging
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie