Woestynleeu glo vir trofee gejag
Ministerie swyg oor beweerde voorval
Die Desert Lions Human Relations Aid sê die laaste woestynaangepaste swartmaanhaar-leeumannetjie, Mwezi of XPL 107, is glo verlede Woensdag vir 'n trofee geskiet.
Claudia Reiter – “Nadat ons van betroubare bronne en informante verneem het dat die leeumannetjie, bekend as Mwezi, na bewering geskiet is, wil ons graag van die ministerie ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie