'Windhoekers vertraag self projekte'

Weier glo om verskuif of hervestig te word
Volgens die minister van stedelike en landelike ontwikkeling word fondse beskikbaar gestel en kontrakteurs aangestel, maar word die projekte steeds nie voltooi nie aangesien inwoners weier om die geraakte gebiede te ontruim.
Nikanor Nangolo
Windhoek se gesloer met die voltooiing van sommige projekte is weens inwoners wat weier om hul strukture te verwyder en sodoende in die pad van die konstruksie van paaie en uitbrei
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer