Lucia Iipumbu
Lucia Iipumbu

Wetsontwerp kan beleggers afskrik

Henriette Lamprecht
Jemima Beukes - Die Ekonomiese Beleidsnavorsingsvereniging (EPRA) het ’n dringende beroep op die minister van nywerheidsontwikkeling en handel, Lucia Iipumbu, gedoen om nie met die wetsontwerp vir die bevordering en fasilitering van beleggings voort te gaan nie. In ’n brief wat Dinsdag aan die minister oorhandig is, het EPRA gewaarsku die wetsontwerp in sy huidige vorm gaan ’n verdoemende uitwerking op Namibië se beleggingsomgewing hê.

"Ons lê weer nederig voor dat daar is min tot niks in die wetsontwerp is wat beleggings meer aanloklik maak nie. In werklikheid hou die wetsontwerp eenvoudig ’n klomp bykomende struikelblokke vir beide plaaslike en buitelandse beleggers in. Wat die kommerwekkendste is, is dat die regering beoog om volle beheer oor plaaslike en buitelandse beleggings te neem, met die mag om te besluit wie mag belê, by wie mag belê word, in watter bedrywe mag belê word en skryf met onbeperkte omvang die vereistes voor waaraan beleggers moet voldoen. Geagte minister, ons twyfel dat regerings in selfs kommunistiese heerskappye uiterste beheer van dié aard oor beleggings in die private sektor uitoefen. Dit voorspel niks goeds vir beleggers nie en skep beslis nie ’n vriendelike beleggingsomgewing nie, ten spyte van die onbaatsugtige idee wat die regering mag hê. Beleggers sal bestemmings soek waar hulle nie voorgesê of belemmer word nie," lui die brief.

Die handelsministerie het onlangs vergaderings met rolspelers gehou, maar volgens EPRA is hulle grootliks in die duister gehou oor die besprekings. Volgens die vereniging het hulle eers op Vrydag 4 Augustus van enige openbare uitnodigings en beplande konsultasies via sosiale media bewus geword. Die sluitingsdatum vir insette was vier dae ná die konsultasies.

"Geagte minister, ons smeek u om nie met die wetsontwerp voort te gaan nie. Indien daar inderdaad ’n behoefte is vir beleggingswette – en let daarop dat baie hoogs suksesvolle lande nie toegewyde beleggingswetgewing het nie – stel ons ’n heel ander benadering voor. Ons bied ons hulp aan om die struikelblokke en risiko’s te identifiseer om die wetsontwerp werklik beleggersvriendelik te maak. Beleggingswetgewing moet belegging beloon, nie afskrik nie."

EPRA se voorstel is dat die regering ’n bemagtigende omgewing skep en dit nie beheer nie. Volgens die vereniging spruit volhoubare ekonomiese groei en werkskepping uit ’n oop vryemarkekonomie. Hy het gewaarsku ’n geslote ekonomie wat deur die regering beheer word, kan nie floreer nie - iets wat ekonomiese data vanaf 2016 baie duidelik toon.

"Uit die bogenoemde vergadering in Windhoek verlede week is dit duidelik dat daar geen voorneme is om beduidende veranderinge aan die weergawe van November 2021 te bring nie. Die 'konsultasie' was nie gerig op eerlike debat oor die beginsels van ’n optimale beleggingsomgewing vir Namibië nie. Die kommer wat deur EPRA sowel as ander kundiges sedert November 2021 geopper is, is nie aangeroer nie. Hieruit lei ons af dit bly die regering se voorneme om met ’n wetsontwerp voort te gaan wat afbreek aan Namibië se beleggingsomgewing kan maak."

Iipumbu het aangedui dat sy EPRA se brief ontvang het, maar het teen druktyd nog nie daarop gereageer nie. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.91 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.53/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0113 | Zinc US$ 2 972.50/T DOWN -0.37% | Brent Crude Oil US$ 83.74/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 1 056.43/OZ DOWN -0.0126 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.91 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79361.57 Up +0.93% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1732.62 Up +1.27% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.53/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0113 | Zinc US$ 2 972.50/T DOWN -0.37% | Brent Crude Oil US$ 83.74/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 1 056.43/OZ DOWN -0.0126