ABSENTEEISM: Absent members of the Namibia Defence Force added over N$200 000 to the ministry of defences’ coffers.
ABSENTEEISM: Absent members of the Namibia Defence Force added over N$200 000 to the ministry of defences’ coffers.

Weermag maak duisende uit afwesige soldate

Minder boetes, minder geld
Danksy die dissipline in die weermag wat verbeter het, word minder boetes uitgereik aan soldate wat sonder verlof afwesig is.
Ogone Tlhage
Die ministerie van verdediging en veteranesake sê dissipline onder lede van die Namibiese weermag (NDF) het daartoe gelei dat minder inkomste gegenereer word.

Dit volgens 'n ouditverslag vir die jaar 2023 oor sy finansiële aktiwiteite deur die kantoor van die ouditeur-generaal, wat ook opgemerk het dat die ministerie sy inkomste met meer as N$2 miljoen oorskat het.

Volgens die ouditverslag het die ministerie boetes van

N$207 278 uitgereik aan lede van die weermag wat sonder amptelike verlof afwesig (awol) was.

“Hierdie verminderde inkomste is te wyte aan 'n vermindering van boetes wat voortspruit uit afwesigheid sonder amptelike verlof, tesame met die algehele verhoogde dissipline van militêre personeellede. Gevolglik is minder inkomste uit boetes ingesamel as wat oorspronklik verwag is,” aldus die verslag.

Net in Desember 2023 het wyle president en die destydse opperbevelvoerder van die weermag, Hage Geingob, teen swak dissipline in die NDF gewaarsku en gesê sulke voorvalle moet getakel word sodra dit plaasvind.

"Dissipline is die katalisator vir professionaliteit. Dit is die siel van die weermag. Ek word ingelig dat daar verskeie gevalle van ongedissiplineerdheid in die Namibiese weermag aangemeld word. Sommige van hierdie sake het in die media verskyn. Dit is noodsaaklik dat ons hierdie tipe voorvalle summier in die kiem smoor."

Die ministerie het ook die inkomste wat hy sou ontvang uit internasionale vredesendings van N$2,2 miljoen oorskat as gevolg van beperkte deelname aan die kant van die weermag.

"Dié verminderde inkomste is hoofsaaklik omdat die ministerie 'n toename in vredesendings van die Verenigde Nasies verwag het en wat die verskaffing van personeelbeamptes en militêre waarnemers sou insluit. Slegs beperkte deelname was egter moontlik tydens oorsigtydperk," lui die verslag.

Die ouditverslag het ook die ministerie se bankrekeninge plaaslik en internasionaal gelys, met August 26 se filiaal, Ndilimani Pyrotechnics Industries, wat ten minste meer as N$100 miljoen in 'n Bank Windhoek-rekening het.

Die ministerie moes in 2021 aan die parlementêre komitee oor openbare rekeninge verduidelik waarom hy N$5 miljoen aan Ndilimani Pyrotechnics Industries oorgeplaas het vir die aankoop van wapens, wat sonder die tesourie se goedkeuring gedoen is.

Ander beduidende belange wat gelys is, sluit in ¥1,42 miljoen (N$3,7 miljoen) en US$318 568 (N$6 miljoen) wat in 'n Bank of China-rekening gehou word, US$119 903 (N$2,27 miljoen) in 'n Uni Credit Bank-rekening in Rusland, BWP1,04 miljoen (N$1,44 miljoen) in 'n FNB Botswana-rekening en 117 557 euro (N$2,4 miljoen) in 'n Banco Metropolitana-rekening in Kuba.

Die ministerie het oor die algemeen 'n ongekwalifiseerde oudit van die ouditeur-generaal ontvang.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.21 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.62 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.44 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 303.21/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.013 | Zinc US$ 2 903.50/T UP 1.01% | Brent Crude Oil US$ 83.98/BBP DOWN -0.0314 | Platinum US$ 954.24/OZ UP +2.08% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.21 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.62 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.44 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 303.21/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.013 | Zinc US$ 2 903.50/T UP 1.01% | Brent Crude Oil US$ 83.98/BBP DOWN -0.0314 | Platinum US$ 954.24/OZ UP +2.08%