Visumaansoeke nou ook aanlyn

Takel maatskaplike uitdagings
Hierdie registrasie-inisiatief is deur die ministerie onderneem, as deel van die tweede Harambee-welvaartsplan se pilaar van maatskaplike vooruitgang.
Yandi Du Plessis
Elizabeth //Kheibes - Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het verlede week sy aanlyn platform vir visumaansoeke van stapel gestuur en gesê di
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer