Visserye vorder nie verwagte inkomste in

Blameer oorskatting van kwotaheffing
Een van die mees kommerwekkende items wat in die oudit geopper is, is die versuim om uitstaande skuld te betaal wat terugdateer na 2001.
Phillipus Josef
Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het voor sy integrasie met die ministerie van landbou, water en grondhervorming miljoene van sy bedryfs- en ontwikkelingsbegroting
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer