Stelsels moet mediese store verbeter
Bestuur van data, dienslewering
Die rede vir die tekort in medisyne is 'n gebrek aan langtermynkontrakte vir die aankoop en verskaffing van farmaseutiese produkte.
’n Diensvlak van net oor die 60% was verlede jaar by die sentrale mediese store aan die orde van die dag, met ’n koers van 90% wat nodig is om doeltreffende diens te kan lewer.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie