Staatsprokureur in die sop ná twiet
Uitlatings oor Damara-mense ‘neerhalend’
Die minister van justisie het beslissend opgetree nadat 'n staatsprokureur se sosialemedia-aktiwiteite 'n openbare herrie ontketen het.
Die minister van justisie, Yvonne Dausab, het die staatsprokureur Eva Nangolo se regshulpsertifikaat teruggetrek na aanleiding van haar uitlatings oor Damara-mense op Twitter die a
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie