Slegs twee Namibiërs tot dusver gerepatrieer

Meer as 2 000 Namibiese burgers moet VK verlaat
Duisende moet nog terugkeer en die Britse regering voorsien finansiële ondersteuning aan diegene wat dit benodig.
Elizabeth Kheibes
Die ministerie van internasionale betrekkinge en handel (MIRT) het bevestig dat slegs twee Namibiese burgers tot dusver gerepatrieer is kragtens die repatriasie-ooreenkoms met die
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer