Sinomine verdedig aanstelling van Chinese burgers

Ministerie reik werkpermitte aan vier uit
Sosiale media het verlede week gegons nadat 'n organogram van die Tsumeb-smelter se uitvoerende komiteestruktuur uitgelek is.
Tuyeimo Haidula
Die Sinomine Resource Group se Tsumeb-smelter het sy onlangse aanstelling van ’n totale Chinese span, insluitend ’n mensehulpbronbeampte, verdedig en gesê dat ongeveer 98% van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer