Sankwasa moet opdrag terugtrek, eis RedForce
Skuldinvorderaar dreig om minister te dagvaar
RedForce het die minister van stedelike en landelike ontwikkeling daarvan beskuldig dat hy 'n wrok koester nadat die maatskappy sy munisipale dienste in Katima Mulilo ontkoppel het weens beweerde wanbetaling.
Nuusredaksie – In ’n regsbrief aan die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, het RedForce Debt Management CC die onmiddellike terugtrekking
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie