RedForce lek glo Sankwasa se NamWater-skuld uit

Redakteursforum maan hom teen intimidasie van joernaliste
Die minister van landelike en stedelike ontwikkeling beweer die rekening is deur die skuldinvorderaar openbaar gemaak en bevestig hy is van voorneme om die rekening ten volle te vereffen.
Tuyeimo Haidula
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, het RedForce Debt Management daarvan beskuldig dat hulle inligting oor sy NamWater-skuld uitgelek het
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer