Publiek se insette gevra vir e-ID’s

Bekendstelling beoog vir volgende jaar
Dit sal nie meer nodig wees vir burgers wat 'n e-ID het om afskrifte van identiteitsdokumente te hê wanneer hulle van staatsdienste gebruik maak nie, volgens minister Lucia Iipumbu.
Iréne-Mari van der Walt
Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit moedig kenners en lede van die publiek aan om hul insette te lewer oor die ontwikkeling van die elektronie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer