‘Ons kan nie net op meisies fokus’
Seuns moet ook aandag geniet, sê ministerie
Die leier van die Popular Democratic Movement is omgekrap oor die adjunkminister van onderwys se afwysing van sy mosie in die parlement om gratis sanitêre produkte aan skoolmeisies te verskaf.
“Al ons aandag kan nie net op meisies se behoeftes gefokus wees nie. Die Universiteit van Namibië (Unam) het studies uitgevoer wat toon dat ons die seuns agterlaat – hulle het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie