Onderwysministerie nie genoeë met registrasiefooi van N$50
‘Omstrede’ tarief nie gemagtig
Ondanks die feit dat die ministerie en streekdirektoraat nie aan boord is nie, wil sommige Rehoboth-skole hê ouers moet N$50 betaal om hul kinders vir die 2024-skooljaar te herregistreer.
Jemima Beukes - Die uitvoerende direkteur van onderwys, kuns en kultuur, Sanet Steenkamp, het verduidelik daar is geen opdrag van die ministerie vir ouers in Rehoboth om ’n regis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie