Nekundi trap liggies vir ombudsman-wetsontwerp
‘Moet nie blindelings aanvaar word nie’
Die justisieminister het gesê hoewel mense geregtig is op hul menings oor die wet, het sy beklemtoon dat die wetsontwerp op menseregte fokus en nie ten doel het om enige spesifieke agenda te bevorder nie.
Die Swapo-parlementslid Veikko Nekundi het onlangs kommer uitgespreek dat die ombudsman-wetsontwerp moontlik homoseksualiteit kan bevorder deur wette en internasionale instrumente
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie