Nangolo terug by die werk

Mag nog nie in hof verskyn
Sy het baie Namibiërs ontstig met haar twiets oor Damara-mense se kultuur wat as neerhalend voorgekom het.
Yandi Du Plessis
Jemima Beukes – Eva-Maria Nangolo, ’n regshulpprokureur wat in warm water beland het oor neerhalende opmerkings wat sy in April op Twitter oor die Damara-gemeenskap gemaak het,
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer