N$892,4 miljoen vir droogtehulp bewillig

Staatsprogram tree op 1 Oktober in werking
Na raming sou ongeveer 579 000 mense in Namibië tussen Julie en September vanjaar hoë vlakke van akute voedselonsekerheid in die gesig staar.
Iréne-Mari van der Walt
Elizabeth //Kheibes - Die kantoor van die eerste minister het tydens die aankondiging van die kwesbaarheidsbeoordeling (VAA) onthul dat die regering N$892,4 miljoen deur dié kanto
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer