N$2 mjd. om veterane tevrede te stel
Doen uitbetalings voor verkiesings, sê Swapo
Met geldsake wat reeds knyp, is daar toenemende druk op die regering om fondse te verkry om aan oorlogsveterane se finansiële eise te voldoen.
Ogone Tlhage – Die regering sal ’n bykomende N$1,89 miljard aan projekfinansiering moet opdok – benewens die N$1,87 miljard wat hy reeds aan veterane van die bevrydingstryd u
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie