N$15 vir toiletware, sanitêre doekies

Behoeftes van meisies én seuns in ag geneem
Skole gaan gemonitor word om te bepaal of die Dignity Project, indien wel geïmplementeer, die gewenste impak het.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het die finansiering vir gesondheids- en higiëneprodukte vir behoeftige leerlinge tot N$15 per leerling verhoog.
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer