Ministerie wil afhandeling van boedels bespoedig
Wil ‘verouderde wet’ herroep, wysig
Die ministerie van justisie beoog om die wet op die administrasie van boedels te herroep en te vervang met 'n meer omvattende wet wat die proses meer vaartbelyn sal maak.
Die buitensporige vertragings met die afhandeling van boedels deur die direktoraat vir die meester van die hoërhof, is ’n kwessie wat talle Namibiërs raak.Volgens die minister
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie