Ministerie van myne wil kliëntediens verbeter
Handves stel duidelike doelwitte
Tom Alweendo moedig die publiek aan om die handves te bestudeer en te leer sodat hulle die ministerie en sy beamptes aanspreeklik kan hou.
“Die handves verwys na wat ons moet verander en wat ons beter moet doen, maar ook hoe ons dit beter moet doen. Eerstens is ons staats- en siviele amptenare. Ons bedien die burger
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie