Ministerie stil oor gereedheid vir nuwe visumvereistes
Is betaalgeriewe gereed?
Met net meer as twee maande om te gaan totdat die nuwe visumvereistes in werking tree, is dit nie duidelik hoe gereed die ministerie van binnelandse sake vir die nuwe regime is nie.
Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het nog nie duidelikheid verskaf oor sy gereedheid om die nuwe visumvereistes te implementeer wat op 1 Apr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie