Ministerie oorskry sy begroting met N$151 m.
Wag sedert 2017 vir goedkeuring van verkrygingsproses
Covid-19 en die gepaardgaande las wat dit op die ministerie en sy hulpbronne geplaas het, het tot 'n oorbesteding van meer as N$209 miljoen by verwysingshospitale gelei.
Hoewel die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste buitelandse kaartjies, ander goedere en dienste as ’n beplande aktiwiteit in sy verkrygingsplan het, toon die ouditeu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie