Militêre basisse ‘val uitmekaar’
Komitee lê verslag voor oor besoeke
Verouderde infrastruktuur, stukkende omheining, water-, riool- en elektrisiteitsprobleme en 'n gebrek aan akkommodasie is volgens 'n NR-komitee algemeen by militêre basisse.
Die infrastruktuur by talle militêre basisse in die land is in ʼn swak toestand. Dit volgens die Nasionale Raad se staande komitee oor binnelandse sake, sekuriteit, grondwetlike e
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie