Landswye optogte oor BIG-kwessie
Mbingeneeko ontvang klagskrif
Nege optogte om 'n basiese inkomstetoelaag te ondersteun is beplan om gister landswyd plaas te vind.
Iréne-Mari van der Walt, Jemima Beukes en Leandrea Mouers – Verskeie optogte is gister oraloor die land gehou ter ondersteuning van ’n basiese inkomstetoelaag (BIG) van N$500
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie