/Khomanin kry 8 000 ha grond
Eerste kommunale grond in Khomas toegeken
'n Tradisionele groep se stryd het in 1990 begin toe hulle voor die hekke van die Daan Viljoen Nasionale Wildreservaat betoog en toegang tot grond geëis het.
Die regering is steeds daartoe verbind om meer kommersiële grond te bekom om kommunale grond in die Khomasstreek uit te brei.Só het die minister van landbou, water en grondhervor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie