Herrie oor ontbinding van ingenieursraad
Raadslede glo nie in Staatskoerant gepubliseer
Die ministerie van werke en vervoer sê hy het die ingenieursraad weens onbillikheid in sy prosesse ontbind.
Die woordvoerder van die ministerie van werke en vervoer, Julius Ngweda, sê die ministerie het die Namibiese Raad vir Ingenieurswese (ECN) ontbind weens onregverdighede in sy pros
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie