samherji_dalvik
samherji_dalvik

Dausab oor Ysland-uitlewerings

‘Justisie het sy deel gedoen’
Die minister van justisie "betreur" beweringe dat haar ministerie die uitleweringsproses van Fishrot-verdagtes uit Ysland vertraag.
Ronelle Rademeyer
Die minister van justisie, me. Yvonne Dausab, ontken haar ministerie sleep voete met die amptelik versoek aan Ysland vir die uitlewering van drie Yslanders wat in Namibië gesoek word vir hul beweerde aandeel in die Fishrot-korrupsieskandaal.

Die organisasie Transparency International Iceland (TI-IS) en die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) in Namibië het Woensdagmiddag in ’n verklaring gepleit Dausab moet haar besluit oor uitlewering so spoedig moontlik bekend gemaak, in belang van geregtigheid en ’n behoorlike regsproses

“Ons neem kennis dat Namibië teen 7 Junie 2022 nog nie formeel sy versoek gerig het vir die uitlewering van drie Yslandse verdagtes wat in Namibië in verband met Fishrot gesoek word nie. Hulle is mnre. Adalsteinn Helgason, Egill Helgi Árnason en Ingvar Júlíusson.

“Ons dring daarop aan dat die minister van justisie haar besluit so spoedig as moontlik bekend maak, met spesiale inagneming van Artikel 44 van die Verenigde Nasies se Konvensie teen Korrupsie (UNCAC, wat handel oor uitleweringsaangeleenthede),” het TI-IS en die IPPR se uitvoerende direkteurs, mnre. Thor Fanndal en Graham Hopwood, in ’n verklaring gesê.

Hulle wys daarop Namibiërs en Yslanders het dit duidelik gemaak dit sal nie reg wees as net die Namibiese burgers weens hul vermeende betrokkenheid vervolg word nie, terwyl die ondersoek duidelik wys

individue in Ysland was ook betrokke nie.

“Soos jy weet vervolg ek nie misdade nie – dis die grondwetlike mandaat van die aanklaer-generaal (AG), en [ek] ondersoek ook nie korrupsie in die land nie, dit is die primêre mandaat van die Teenkorrupsiekommissie (ACC).

“Ons rol as ministerie is om seker te maak die uitleweringsversoek voldoen aan die vereistes ingevolge internasionale reg en die vereistes van die land aan wie die versoek gerig word.

“Dit is dus nogal betreurenswaardig dat die indruk geskep word die minister van justisie vertraag die proses. Dit is nie so nie, ons het in werklikheid ons deel gedoen,” het Dausab in reaksie hierop aan Republikein gesê.

Dausab voeg by dit is belangrik dat die aanklaer-generaal, adv. Martha Imalwa, en haar span tevrede is met die inhoud van die dokumente wat na Ysland gestuur gaan word.

“Daar was ’n heen en weer (gestuur van dokumente) tussen ons kantoor, wat eintlik net administratief is, en die ACC en die AG wat die kantore is verantwoordelik vir die substantiewe inhoud van die versoek.

“Hulle moet tevrede wees en ek dink dit is net billik dat hulle die tyd en ruimte kry om aan die versoek aandag te gee om die vereiste ywer te verseker,” het sy in antwoord op die IPPR en TI-IS se verklaring gesê.

Volgens Dausab is enige aantyging dat die ministerie van justisie “doelbewus of andersins” die vertraging veroorsaak, misplaas.

“Daar is betrokkenheid agter die skerms tussen die betrokke owerhede om te verseker dat die uitleweringsversoek na Ysland gestuur word. Ons is ongetwyfeld verbind tot die proses,” was haar woorde.

BESOEK AAN YSLAND

Die adjunk- eerste minister en minister van buitelandse betrekkinge en samewerking, me. Netumbo Nandi-Ndaitwah, het Dinsdag en Woensdag In Ysland met eerste minister Katrín Jakobsdóttir, asook met me. Þórdís Kolbrún Reykfjörð Gylfadótti, minister van buitelandse sake en ’n belanghebbende in die ministerie van justisie vergader.

Sy was vergesel van Namibië se ambassadeur vir Ysland, amb. George Liswaniso, die aanklaer-generaal, adv. Martha Imalwa, die adjunk-direkteur-generaal van die ACC, adv. Erna van der Merwe en amb. Sabine Böhlke-Möller, waarnemende departementshoof van bilaterale betrekkinge.

Volgens die ministerie van buitelandse betrekkinge en samewerking is “kwessies van wedersydse kommer bespreek, insluitend uitlewering in die geval van transnasionale misdaad”.

Van der Merwe het by navraag gesê die samesprekings “het goed verloop”. [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%