D-dag vir betaling van grondtaks
Sommige het in 2002 laas betaal, sê ministerie
Kommersiële boere het tot einde Maart kans om hul grondbelasting te betaal.
Grondbelasting vir die boekjare 2017-’18, 2018-’19, 2021-’22 en 2022-’23 is op 31 Maart vanjaar verskuldig. Die ministerie van landbou, water en grondhervorming pas grondbe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie