Calle besoek Omaheke, Otjozondjupa
Subsidies vir produksieprogramme
Van die kwessies onder bespreking, sluit in die lewering van die regering se droogte-inisiatiewe op streekvlak, die hervestigingsprogram, onwettige heinings in kommunale gebiede, watervoorsiening en sanitasie, die implementering van toeganklike grondbesit en mynbou in waterbeskermde gebiede.
Die minister van landbou, water en grondhervorming, Calle Schlettwein, besoek tans die streke van Omaheke en Otjozondjupa om met belanghebbendes soos kommunale grondrade en hervest
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie