Bosbou slaan toe op Kunene-koleboere
Vragte, vragmotors gekonfiskeer
Die ministerie het reeds in November verlede jaar die kommersiële oes van mopaniebome in die Kunenestreek gestaak nadat die onvolhoubare oes van hierdie bedreigde spesie opgemerk is.
Die direktoraat van bosbou in die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het in begin Mei op plase in die Kunenestreek toegeslaan waar beskermde mopaniebome vir houtskool
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie